
- Joined:
- Jan 14, 2020
- Messages:
- 104
- Likes Received:
- 39
- Gender:
- Male
- Location:
- Pretoria
Share This Page
- Loading...
-
About
- Gender:
- Male
- Location:
- Pretoria
Het vistanks al vir 25 jaar in die huis. En 'n koi dam al seker vir 20 tot 25 jaar ook as dit nie langer is nie. Het nou net 3 vistanks in die huis. Een van 6 voet en een 54L en een 61L. Het weer begin varswater baloon mollies, gewone mollies, sailvin mollies en swortails teel. Al die vis wat ek teel word in varswater geteel geen sout word in tenk gesit nie want ek gebruik lewendige plante.Interact