DIY Presurized CO2 start

Discussion in 'Anything DIY related' started by Marius Swart, Jun 3, 2013.

  1. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Wow! Stunning! Love al die verskillende kleure plante en natuurlik die bubbles!!! Dit begin regtig nou stunning lyk, en ja, jou Difformis lyk definitief beter as myne!!! Ek word sommer groen aan die kant!

    Very well done!!
     
  2. Guest




  3. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Ja, die trim het gewerk , darm het dit nie gevrek nie,was bang daarvoor. Maar snaaks my ou diformis is steeds net so 1cm groot en groei nie
     
  4. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Ek het vanoggend so bietjie in die tank geloer en sien ek het baie difformis stems wat van onder af opkom. Wonder of ek nie net die wat bo is moet afsny dat alles van onder af oor groei nie. Die ander opsie is om die difformis heeltemal uit te haal en die sunset hygro daar te laat groei of van daai stunning ludwigia ? van jou te kry.

    Vandat ek al die ferts gelos het groei my plante weer soos bossies. Gooi net so een keer 'n week bietjie comprehensive in.

    Maar ja, wat jou difformis se groei betref, eerder bietjie stadiger en so mooi soos wat dit is as vinnig en lelik soos myne.

    Ek jeuk nou ook vir gekleurde liggies op die tank. Hoe help dit met die groei of is dit nog te gou om te sê?
     
  5. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Gekleurde ligte ? Ek het mos so pinkerig , persirig, groenerig en dan so plein wit bulbs, dit hang maar af van die hoeveelheid kelvin ens en die maak bulb, ek het al gehoor die rooi help met groei, maar ek neuk nie met dit nie. Kry net n leke lig system en vra vir die mense, hulle help baie, moet neti soos ek 2 tubes van 700 gaan koop net om uit te vind n 100rand se tube groei beter nie. As dit is wat jy bedoel met die gekleurde ligies, hoe lyk dit?
    My nuwe difformis van beather weather groei soos onkreid, en dis baie mooi, maar ek meen van my oorspronklikes wat nooit wou groei nie groei steeds nie. En dai wat jy like is seker rotala colorata? Ek kan anytime n trimming of so pos? Ek glo dis nie n high tech nie, hy groei leterlik viniger as onkreid. My glosso lyk my het n paar melt plekkies, ek het my powerhead geskyf, hyt te kwaai geblaas agter, nou dalk is dit dai vloei wat verander het, of my tenk wat by 30 grade drai deuri dag, ekt n 100mm fan ingebou vandag, hyt darm afgekoel, op so 28 gewees alhoewel dit warm was vandag, wil hom more van 7v na 12v skyf vir meer spoed . Maar ek like my diformis, solid mooi groen
     
  6. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Ek sit ook nou en oplees oor hoekom myne se kleur nie so lekker is nie, kyk bietjie hierna, ek het nou nie CO2 nie maar miskien kan dit vir jou help eendag

    [​IMG]
     
  7. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Richard se plante is stunning - my bek is lekker dik oor hy oorsee is en ek nie op sy site kan rondspeel nie. Nou speel ek maar op Tropica se site (dis nice om oor te drool nê). Wonder hoekom jou ander difformis nogsteeds nie wil groei nie. Die nuwes lyk definitief super stunning.

    Ja man, ek praat van JOU gekleurde liggies. Dit lyk great.

    Sjoe, hoekom is jou temp so hoog?

    Sien uit na Sondag se update.
     
  8. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Wel die ligte raak :toilet: warm hehe , ja die deksel is vuur warm deur die dag, fan help baie darm. Ek moet my difformis ook update, jy sal lag as jy dit sien. Sal moet oplees oor die kleur besigheid, maar ek is mos dai tipe mens wat 2 sine lees en begin slaap . Dai foto, ek sien my blaartjies lyk witerig , maar kan nie dink dat my co2 te min is nie...... Sal nader moet gaan kyk. Update vir n slag op jou tenk, ek naskuurig
     
  9. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Twyfel of ek gaan lag, eerder dikbek sit en drool.

    Dink jy moet my bietjie update op jou fertilizing regime!
     
  10. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Wel ek sal eenige tyd , ek dose die hele flourish range volgens flourish se squedule , met dit gebruik ek DSD low tech en gaan dalk van December af net dsd high tech dose en kyk wat gebeur. Maar dinge lyk weer bietjie negetief diekant met plante
     
  11. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
  12. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    DSCF7951.jpgDSCF7950.jpgDSCF7949.jpg

    DSCF7949.jpg

    DSCF7950.jpg

    DSCF7951.jpg
     
  13. HennieRoux

    HennieRoux

    Joined:
    Aug 4, 2011
    Messages:
    2,431
    Likes Received:
    26
    Location:
    JHB, Roodepoort
    Wat n verskul....lyk goed Marius....ehhhh jy sal meskien biq slack kry oor daai uhm rooi vissie!

    Maar well done nog so 6 weke dan is hy ingegroei, meskien nog vroer, hou so aan!
     
  14. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Jong, ek mis seriously die negatief aan jou plante en ek dink jy moet jou bril afstof! Dit lyk a-ma-zing!

    Ek vrek elke keer meer en meer oor al die kleure! Die pers plant aan die regterkant begin darm nou goed intensify! Die plant middel agter lyk net so stunning! Dis jou glosso aan die regterkant voor? Dit het stunning gegroei!

    Lyk vir my daai gekleurde liggies van jou doen die trick! Very well done Meneer!

    Waar kry 'n mens van Prof Dirk se druppels? Het al baie gesien mense praat daarvan maar weet nie veel meer as dit nie.
     
  15. <<Nemo>>

    <<Nemo>>

    Joined:
    Sep 28, 2011
    Messages:
    359
    Likes Received:
    3
    Location:
    Somerset West, Helderberg
    Your tank is starting to look really good!!:bigsmile:
     
  16. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Thanks almal, dinky pm my jou email address dan stuur ek die lys met pryse en als by en Dirk se email, ek gaan Desember high tech dsd kry en toets. Wel , my difformis het n lelike knak weg, rooi,,,,, lyk soos n deficiency , hoop die meer doseage werk en vining. Regs is glosso, hulle het eerste begin met deficiency , so hulle lyk asof hulle nou recover. Hennie, 6 weke ek twyfel, ek hoop wel so dat die HC vat , dit was n struggle tot nou maar die moeite werd. I did come to think of the red ones as BL I believe but I see everyone has them, they are for sale many places. Cant seem to find mine today :bawling:They are such good hiders
     
  17. OP
    Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    So sadly I was advised about the shrimps. Just found 4 and they are :saint:sadly , but rather safe than sorry. Pissed that the petstores sell BL stuff:thefinger: My diformes are getting more red
     
  18. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Last edited: Oct 23, 2013
  19. HennieRoux

    HennieRoux

    Joined:
    Aug 4, 2011
    Messages:
    2,431
    Likes Received:
    26
    Location:
    JHB, Roodepoort
    looking super great but that plant/weed is a real pest....once its in your tank, its there to stay, im battling my bum off to get it out my HC carpet:bawling:but he did a great job with it. Whats the name by the way?
     
  20. Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    @HennieRoux - tx for the heads up. Will be sure not to add it to my bigger tanks. It's Riccia Fluitans / Crystalwort
     
    Last edited by a moderator: Oct 2, 2016
  21. hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan

Recent Posts

Loading...
Similar Threads - Presurized start Forum Date
Thinking of starting first malawi tank Cichlids Oct 24, 2025
New / Revised fish room starting soon. Members Systems Feb 16, 2025
Eskom starting with their kak again General Discussions Jan 31, 2025
Starting an LFS *Ideas General Fish Discussions Sep 17, 2024
Starting again After 5 Years New members Aug 2, 2024
Starting again. I want to build a 8 foot tank. General Discussions Jan 25, 2024
Thinking of starting a new tank - Cichlids General Fish Discussions Jan 11, 2024

Share This Page