The Beginning...

Discussion in 'Members Systems' started by Dinky, Jun 20, 2013.

  1. hviviers75

    hviviers75

    Joined:
    Jul 13, 2012
    Messages:
    4,789
    Likes Received:
    196
    Location:
    Brakpan
    Ok cool man, jip stem saam met Marius pics or it never happened :cheesy:
     
  2. Guest




  3. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Quick Update

    Just a quick update....

    I've been dosing EI for just over a week but I'm left disappointed. Although they say it's for all thanks, mine has not been doing well on it. Growth seems stunted. Prior to the EI my plants had been growing like crazy, especially the Ludwigia Repens and the HM. There also seems to be more brown algae attacking my plants.

    It basically boils down to the fact that if it works, don't try to fix it.

    With regards to the clarity of my water and the white particles I was complaining about, very big improvement. Thanks @tracyp and @dash really appreciate your assistance.

    Another thing that I'm happy to report is doing well, are my fish. Everything's chasing each other around the tank and even my Head and Tail Light tetra have developed some personality. At least they are not just hanging about anymore they have also taken to chasing each other around the tank.

    WP_20130802_001.jpg

    WP_20130802_001.jpg
     
    Last edited by a moderator: Oct 2, 2016
  4. Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Dinky dit lyk goed, ek like flourish, net :huh: duur. Die alge wat jy mention, dit op die polysperma? of wat soos dit lyk, nie seker nie, die geel kleurige plant?
     
  5. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Hallo!

    Het vandag vir my Flourish gekoop om saam met die Excel te gebruik en dan die EI vir eers los. Gaan kyk of dit 'n bietjie wil help. Blykbaar kan 'n mens met die Excel die brown spot algae treat maar ek sal nog moet gaan oplees hoe en hoeveel. Jy sal aan die onderkant van die tank mooi die spots kan sien. Sukkel om daar in te kom met die brush. As ek water changes doen tackle ek dit nou maar sommer met die vingers.

    Nee, dink dis die Ludwigia Repens wat jy sien. Myne maak actually regtig mooi kleure. Ek plant dit sommer in al my tanks! Dink die polysperma is net so links van die klip. Begin nou groei. Maar vir al wat ek op die stadium kan uitmaak kan dit rotundifolia ook wees. Ek sal maar moet kyk wat ontwikkel waar.

    Het vandag ook 'n baie mooi perserige plant by die lfs gesien maar hulle kon nie vir my enige inligting rondom dit gee nie. Die outjie het belowe om die lys deur te gaan en my te laat weet watse plant dit is. Sal more 'n foto gaan neem. Was lekker breindood om dit nie vandag te doen nie.

    Dit lyk anyway so iets...

    [​IMG]
     
  6. nicolaas

    nicolaas

    Joined:
    Feb 7, 2013
    Messages:
    832
    Likes Received:
    3
    Location:
    Just outside of Tzaneen
    Ek het ook die selle probleem van dat ek EI dose,my L. Repens het baie goed gegroei en to ek EI begin dose toe hou dit op grooi.
    (Ek het nou net uitgevind dat ek L.repens het nadat ek dit op better weather raak gesien het)
    Ek het gedink om maar root tabs met die EI bestandele wat ek nou het.
     
  7. Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Dis n stunning plant, grrrr kanie wag vir my pakie nie haha. Die flourish, dit die comprehencive? Ek het dit en excel gebruik en dit het gewerk vir n lang tyd, toe begin als te jeuk, ek dink ekt te veel plante, of dose way te min, nog bietjie ingewikeld. Het jy die persirige plant gekoop?
     
  8. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    @Marius Swart

    Is nou gou oppad om jou pakkie te gaan stuur!!!!

    Dink nie 'n mens kan te veel plante hê nie, ek dink net ons kan te veel begin karring en te vinnig ongeduldig raak.

    Nee, ek wou nie die plant koop en dan het dit CO2 nodig nie. Sal vandag gou gaan uitvind wat dit is of at least 'n foto neem sodat ek by die mense op die site kan hoor. Maar dit is stunning! Hoop net dit is actually aquatic.
     
    Last edited by a moderator: Oct 2, 2016
  9. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    @nicolaas

    Ja nee, my tank werk ook so onderstebo om. Miskien het ons gesonde water waarvan die plante hou en boggger ons nou alles op met al die ferts en dinge. Ek het myne nou weer gestop en gaan kyk wat gebeur.
     
    Last edited by a moderator: Oct 2, 2016
  10. nicolaas

    nicolaas

    Joined:
    Feb 7, 2013
    Messages:
    832
    Likes Received:
    3
    Location:
    Just outside of Tzaneen
    Ja ek het dit ook heeltemal gelos.
    Ek het baie sagte water met n lae ph, so daar is nie veel minerale nie.

    Ek gaan nou my 250L weer oor doen, ek het te veel sand in gesit, en nou kompakteer dit te veel en skep gas probleme.
     
  11. Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Jap, ekt darm goeie nuus dink ek, ek sien die green spot , op die punte van die blare lyk asof dit weg gaan. Baie dankie vir die moeite.. Ek vetrou flourish, EI werk vir mense maar ek weti so moi nie, dis hoekom ek maar my komisie bele het in al die botles, dit hou darm lank.
     
  12. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Kyk bietjie hoe mooi raak my Ludwigia - dit lyk amper of dit 'n blommetjie maak.

    WP_20130805_005.jpg

    WP_20130805_005.jpg
     
  13. Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Dis n nice plant, dit die ludwigia repens?
     
  14. Zuraki

    Zuraki

    Joined:
    Aug 17, 2010
    Messages:
    353
    Likes Received:
    198
    Location:
    Cape Town
    Wow daai is baie mooi
     
  15. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Yes. Dis regtig vir my 'n mooi plant. Die een is nou in een van die 15liters. Pragtig en skoon sonder alge! Hoop die groot tank s'n sal ook nou regkom.
     
  16. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Dankie!
     
  17. Sean J

    Sean J

    Joined:
    Jan 12, 2009
    Messages:
    3,835
    Likes Received:
    36
    Location:
    Randburg JHB
    Growth looks ok, but it doesn't look like ludwigia repens to me? Can you take a pic from the front?
     
  18. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    @Sean J

    Will this help? (Thanks for the assistance!)

    WP_20130806_001.jpgWP_20130806_002.jpgWP_20130806_003.jpg

    WP_20130806_001.jpg

    WP_20130806_002.jpg

    WP_20130806_003.jpg
     
    Last edited by a moderator: Oct 2, 2016
  19. Sean J

    Sean J

    Joined:
    Jan 12, 2009
    Messages:
    3,835
    Likes Received:
    36
    Location:
    Randburg JHB
    Yeah, ok. It is ludwigia repens.
     
  20. OP
    Dinky

    Dinky

    Joined:
    May 21, 2013
    Messages:
    1,685
    Likes Received:
    21
    Location:
    Pretoria
    Thank you!
     
  21. Marius Swart

    Marius Swart Guppies

    Joined:
    Oct 14, 2011
    Messages:
    1,893
    Likes Received:
    45
    Location:
    Oudtshoorn
    Jou goed val mooi als inmekaar hoor, lyk spogerig, glo jys baie happy?
     

Recent Posts

Loading...
Similar Threads - Beginning Forum Date
NEW START NEW BEGINNING General Discussions Feb 1, 2022
new beginnings from an old hand General Fish Discussions Oct 29, 2021
RSS Feed 15-Gallon Fish Tank Perfect For Beginning Aquarists RSS Feeds May 18, 2020
New beginnings from an ex Reefer New members Oct 29, 2018
New beginnings.. Some advice needed General Discussions Feb 8, 2017
A new beginning... New members Jul 10, 2015
Small beginning New members Mar 31, 2015

Share This Page